Ulster Rugby

Ulster
Unie Ierse Rugbyvoetbalunie
Bynaam(e) Die Ulstermanne
Stigting 1879
Stadion Kingspan-stadion, Belfast
Kapasiteit 18 196
Afrigter(s) Vlag van Nieu-Seeland Jono Gibbes
Kaptein(s) Rory Best
Liga(s) Guiness Pro14
2017-’18 7de
Spankleure


Alt. kleure

Statistiek
Meeste wedstryde 221 Roger Wilson
Meeste punte 1 585 David Humphreys
Meeste drieë 71 Andrew Trimble
Amptelike webwerf
www.ulsterrugby.com

Ulster Rugby ((ga) Rugbaí Uladh) is een van die vier professionele rugbyspanne op die Ierse eiland. Hulle ding mee in die Guiness Pro14, Europese Rugbykampioenebeker, Europese Rugbyuitdaagbeker. Die span verteenwoordig die IRVU Ulster-tak, wat een van die vier hooftakke van die IRVU is, en is verantwoordelik vir rugby in die geografiese provinsie van Munster, wat uit drie distrikte in Noord-Ierland en drie distrikte in die Republiek van Ierland bestaan.

Ulster se tuiswedstryde word op die Kingspan-stadion in Belfast gespeel en daar is plek vir onderskeidelik 18 196 toeskouers. Die span speel hoofsaaklik in wit en die span se wapen bestaan uit ’n rooi hand, na aanleiding van die vlag van Ulster, binne twee rugbyballe.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search